Page 1 of 1
Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Tue Nov 05, 2013 3:22 pm
by Dawie Malan
Hallo Lede
Indien julle herstelwerk gedoen wil hĂȘ aan veerwindbukse of "springers" kontak gerus vir Adrian 08vier 0123tweevieragt. Hy is in Johannesburg. Hy het my Weihrauch herveer en ook herstel. Die Springers is sy passie en hy lewer puik diens.
Groete
Dawie
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Wed Nov 06, 2013 12:27 pm
by Capt. Yoda
Ja Oom Adriaan ken sy springer
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Wed Nov 06, 2013 2:11 pm
by edwill
The best
Vincent (MZE)
vsd@telkomsa.net
083 997 7718
011 791 0629
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Wed Nov 06, 2013 2:20 pm
by FCLoretz
Wat het jy betaal vir die herveer Dawie?
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Wed Nov 06, 2013 3:12 pm
by Roger
I have done about 3 rifles at MZE and bought about 5. Great guy with good service!
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Thu Nov 07, 2013 9:24 am
by Dawie Malan
FCLoretz
Hy het die windbuks herveer, die plastiek veerpen vervang, die sneller herstel, die geweer ge-olie en kom haal en weer aflaai in Pretoria.
Sy rekening was R700
Groete
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Tue Dec 10, 2013 3:52 pm
by HeinrichPrinsloo
Dawie Malan wrote:FCLoretz
Hy het die windbuks herveer, die plastiek veerpen vervang, die sneller herstel, die geweer ge-olie en kom haal en weer aflaai in Pretoria.
Sy rekening was R700
Groete
Goed om te weet
Ek wil juis my seuns se 2x Slavia's laat diens en is ook in Pretoria
Ek sal hom definitief kontak
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Mon Sep 29, 2014 12:39 pm
by RUPERT
Edwill
Weet jy dalk of Vincent nog Gas rams doen vir die Gamo CFX en dalk sy prys weet.
Ek het gemail maar wag nog vir hom.
Thanks
Re: Windbukse Herstel - Gauteng
Posted: Mon Sep 29, 2014 1:08 pm
by Capt. Yoda
Rupert ja hy doen.
Nic Yale doen ook nou die conversions vir Gamo's
Is nie seker oor prys nie maar seker nog hier by R1000 vir die MZE Ram