Page 1 of 1

ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 2:25 pm
by DJ V
Hallo almal,

Ons het sopas ons pryse verlaag op ons Fatpipe ADSL / VDSL produk.

Fat Pipe Current Rate Inc. VAT New Rate Inc. VAT
Fat Pipe 50GB R 250.00 R 189.00
Fat Pipe 75GB R 372.00 R 279.00
Fat Pipe 100GB R 490.00 R 365.00
Fat Pipe 150GB R 728.00 R 539.00
Fat Pipe 200GB R 960.00 R 709.00
Fat Pipe 250GB R 1,188.00 R 869.00
Fat Pipe 300GB R 1,410.00 R 1,029.00
Fat Pipe 400GB R 1,860.00 R 1,349.00
Fat Pipe 500GB R 2,300.00 R 1,649.00

As jy meer wil weet van Fatpipe - click hier
https://www.lantic.net/connectivity/adsl/fat-pipe

Sou jy belangstel in enige van ons produkte mail sales@voxtelecom.co.za of bel 087 805 0003

Lekker bly

Re: ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 2:29 pm
by FCLoretz
watter ander kostes moet hierby kom?

Re: ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 2:37 pm
by DJ V
Hi Frederick,

Jy moet 'n ADSL lyn he (by waste ISP ookal). Ons kan die data op alle lyn spoed opsit. Ons kan die lyn ook verskaf, dan het jy sommer alles by ons. As jy by Telkom is en jy skuif jou lyn na ons toe (selfde prys), dan kan jy met ons deal en dan ons dan met Telkom.

Ek kan net nie help met jou analogue lyn nie - daai sal altyd by Telkom bly (totdat die "Last Mile" issue uitgesort is)

Daar is geen setup fees nie - dis net die prys per maand vir lekker baie data. Die data wat jy nie in een maand gebruik nie - "roll over" na die volgende maand toe. En dis "unshaped"

Groete

Re: ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 2:43 pm
by Geno
DJ,

Ons trek na 'n nuwe huis toe. Daar is geen lyn tans nie.

Kan jy my asb kwoteer op 'n vol installasie van bv. 'n 2mb lyn, uncapped?
jeckol204 @ gmail . com

Groete,
Eugene

Re: ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 2:54 pm
by marthinus100
Hi en as jy nie n lyn het nie, en telkom kan nie een voorsien nie?
Hulle moet die PABX upgrade na exchange toe, maar wil nie.

Dankie

Re: ADSL data prys verlaging - cheap data

Posted: Wed Nov 06, 2013 3:13 pm
by DJ V
Geno,

Ongelukkig moet jy nogsteeds Telkom toe gaan om vir die analogue gedeelte aansoek te doen. Ek sal wel een van my sales ouens kry om jou te kontak om jou te help

Marthinus100 - Watse PABX het jy en hoeveel extensions hardloop jy. Ek kan dalk help via ons sataliet oplossing? PM my dan kry ek een van my SME sales ouens om jou te kontak.