Page 1 of 1
6.5x57 doppe
Posted: Tue Nov 12, 2013 9:33 am
by vlakvarkbeer
Dagse ek wonder net of daar vir my so n paar doppe vir my 6.5x57 of dalk 7x57 rond le wat nie in gebruik is nie kan kry. Sal dit waardeer
Re: 6.5x57 doppe
Posted: Thu Nov 14, 2013 9:02 pm
by Landy
Hi vlakvarkbeer hoe verskil die 6.5x57 van die 6.5x58 doppe
Re: 6.5x57 doppe
Posted: Mon Nov 25, 2013 9:54 am
by vlakvarkbeer
Ek weet nie rerig nie ek dink dis net die nek wat verskil en dan die dop wat ietwat langer is.
Re: 6.5x57 doppe
Posted: Mon Jan 27, 2014 9:05 pm
by Pieta
Hallo Vlakvarkbeer,
Ek het 40 doppe en nog koeels wat ek binnkort op die skietbaan mee gaan oefen.
Ek sal met jou deel as jy vir my 140 gr kan help laai want ek het nie kennis of toerusting om 6.5x57 te herlaai nie.
Re: 6.5x57 doppe
Posted: Wed Jan 29, 2014 11:22 pm
by Jean Marais
Ek sien jy kan 7x57 doppe gebruik om vir jou 6.5x57 doppe te maak. hier's 'n link:
http://www.ballisticstudies.com/Knowled ... .5x57.html
Re: 6.5x57 doppe
Posted: Mon Feb 10, 2014 10:08 am
by vlakvarkbeer
Dankie Pieta ons kan gesels.