Page 1 of 1

Waar kan ek paar velle laat brei? Randburg

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:27 am
by win270
Ek woon in Randburg en het paar springbok- en rooibokvelle om te laat brei. Waar is die naaste plekke in die omgewing wat dit vir my teen billike tariewe sal kan doen? Hoop julle kan bietjie adviseer.

Re: Waar kan ek paar velle laat brei? Randburg

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:39 am
by FCLoretz
Oasis tannery.
Highveld Taxidermy
Trans African taxidermy

hulle is almal in die wesrand my eerste opsie sal oasis wees

Re: Waar kan ek paar velle laat brei? Randburg

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:08 am
by Eugene
FCLoretz wrote:Oasis tannery.
Highveld Taxidermy
Trans African taxidermy

hulle is almal in die wesrand my eerste opsie sal oasis wees
Stem saam, hulle werk is baie goed!