Page 1 of 1
Hulp met PSE Nova
Posted: Sun Nov 17, 2013 10:39 pm
by sPRINGHAAS
Ek probeer n pel help om n pse nova setup bietjie te verbeter, maar weet glad nie hoe om die timing te check op die boog en of hy ooit kan uit wees nie. Kan iemand help asb?
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Mon Nov 18, 2013 6:21 am
by egenis
Waar bly jy?
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Thu Nov 21, 2013 9:31 am
by SV MAD (Henk)
Miskien help die
http://www.youtube.com/watch?v=yGrdLknWmFI
en dalk die ook
http://tune.pse-archery.com/
Sterkte met die timing, laat weet hoe dit gaan
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Thu Nov 21, 2013 9:44 am
by sPRINGHAAS
Dankie ek sal bietjie kyk. Dink ek het dalk regekom, maar bevestiging kan net goed wees.
Daar is 2 vlak gaatjies op cam... As jy n "straigh egde" of watookal oor albei gaatjies belyn , moet dit parallel met die snaar loop as ek reg verstaan.
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Thu Nov 21, 2013 9:59 am
by SV MAD (Henk)
Ja, dis wat ek volgende wou se. Elke cam behoort 'n gaatjie/strepie/merkie te he, en dan kan jy daarvolgens stel vir tuning
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Fri Nov 29, 2013 5:51 pm
by Gert Odendaal
Springhaas, skakel vir Michael Cassanova in Nelspruit, hy is die groot baas van PSE in Suid Afrika, hy sal vir jou antwoorde he en sy diens is skitterend.
mcasanova@telkomsa.net
Re: Hulp met PSE Nova
Posted: Sat Nov 30, 2013 9:35 am
by sPRINGHAAS
Thanks ek sal hom onthou... dink ek het regekom in die geval.