Page 1 of 1
Musgrave 270win Sneller
Posted: Tue Nov 19, 2013 7:18 am
by FCLoretz
More,
Kan iemand dalk help en se met watse snellers het die musgraves uit gekom?
Re: Musgrave 270win Sneller
Posted: Tue Nov 19, 2013 7:34 am
by tripodmvr
Praat met Daan Els op die forum. Hy was werknemer van Musgrave.
Re: Musgrave 270win Sneller
Posted: Fri Nov 29, 2013 1:39 pm
by Nils
My 270 het 'n Timney op en hy was so deur Musgrave gemaak.
Re: Musgrave 270win Sneller
Posted: Fri Nov 29, 2013 4:16 pm
by Hein22
Ek het 'n mod90 musgrave. Het ook met Timney uitgekom.
Re: Musgrave 270win Sneller
Posted: Fri Nov 29, 2013 4:21 pm
by FCLoretz
is dit moontlik om vir my foto op te laai?
Re: Musgrave 270win Sneller
Posted: Fri Nov 29, 2013 8:29 pm
by NEGE3
FCLoretz wrote:is dit moontlik om vir my foto op te laai?
Timney.jpg