Page 1 of 1

Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 22, 2013 9:44 am
by FanieVenter
More boere!

Graag deel ek my nuwe skietstoel met julle.

Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.


https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1464700_541924555889038_2042819032_n.jpg

https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1452499_541923269222500_1042804686_n.jpg


Nou, ek het ook besluit om die stoele te bemark.
Kwaliteit is myle beter as die ander op die mark soos die "300-D", "Bosbevark", en "Jackalprobeer"

Laat weet gerus as iemand belangstel.

Groetnis!
Fanie Venter

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 22, 2013 9:48 am
by jamalley
Is dit vir kameelperd jag?

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 22, 2013 9:52 am
by Freek
;D ;D ;D ;D :o Skerp Fanie... baie oulik. Seker kwaai tussen die lang grasse en bosse met daai toring.

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 22, 2013 10:44 am
by RUPERT
Hel dit gaan nie vir my werk nie ek is :o hoogtevrees.

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 22, 2013 11:54 am
by ROBBIE1
Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.


En dan kan hulle jou nie aankla dat jy deur die heining geskiet het nie, :laugh: in die hof kan jy onder eed se dit was nie deur die heining nie your honor, hahaha, dit was mos bo-oor!! >:D

Flink gedink!

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 29, 2013 6:29 am
by theedge
FanieVenter wrote:More boere!

Graag deel ek my nuwe skietstoel met julle.

Dis spesifiek so hoog gemaak sodat ek bo-oor die parkdrade kan skiet wat hier teen my grens.


https://fbcdn-sphotos-a-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1464700_541924555889038_2042819032_n.jpg

https://fbcdn-sphotos-f-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/1452499_541923269222500_1042804686_n.jpg


Nou, ek het ook besluit om die stoele te bemark.
Kwaliteit is myle beter as die ander op die mark soos die "300-D", "Bosbevark", en "Jackalprobeer"

Laat weet gerus as iemand belangstel.

Groetnis!
Fanie Venter
Fanie dalk moet ek en jy n vernootskap aangaan ek kan abseiling toerusting saam daai stoel van jou verkoop dan kan die manne vinnig tot onder kom.

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 29, 2013 7:36 am
by Alwyn
Hel ou Fanie!!!

Blink plan my maat!!
Eks baie bly om tesien dat jy in retirement uit gekom het wat die jakels jag betref!!!

Wat is die prys vir so stoel??

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Fri Nov 29, 2013 4:31 pm
by Francois Hugo
Hello Fanie!!!

Het jou gemis die afgelope tyd, wat jy seker die stoel aanmekaar geslaan het -seker te besig gewees!! :):

Moet erken jou veld het erg verbeter daar op Fraserburg, dan nie?? :confused: Seker nou dat al die jakkalse daar so vinnig uitgeroei is met jou gevorderde jagmetodes >:+

Mooi loop moet nou nie gou weer so 'n groot projek aanpak nie, ons mis jou waardevolle insette op die forum!! ++>: :o

Groete uit die Namakwaland.

Francois

Re: Nuwe skietstoel

Posted: Thu Mar 13, 2014 3:48 pm
by Ian
Fanie

Geluk met die patent van jou.
Geen wonder die mark het eweskielik so doodgeloop met die skietstoele hier by nie ;D.

Lekker om sulke humor te sien.

Groete