Page 1 of 1

Sight

Posted: Mon Nov 25, 2013 11:05 pm
by reggie
Hi Manne,

Ek het die jaar vir my Mathews Creed gekoop as jagboog en wil nou die ou Monster 6 opstel vir 3D boog.
Ek kort nou nog net sight en sal 'n Fixpin sight verkies. Weet julle dalk van ou sihgt wat iemand wil verkoop of site waar manne
ou parte ens verkoop?

Re: Sight

Posted: Tue Nov 26, 2013 3:41 pm
by FCLoretz

Re: Sight

Posted: Tue Nov 26, 2013 10:17 pm
by SV MAD (Henk)
Jy kan ook www.anchorpoint.co.za probeer

Re: Sight

Posted: Wed Nov 27, 2013 7:48 pm
by reggie
Baie dankie ek het reggekom. Het Spot Hogg Tommy Hogg 3 Pin gekry op anchorpoint.