Page 1 of 1

Jagplek tussen Port Elizabeth in Pretoria gesoek

Posted: Tue Nov 26, 2013 10:43 pm
by Shaker
Hi Almal, Voor julle wegspring wil ek net so gou verduidelik.

Ek is besig om 'n jagnaweek in 2014 te reel vir my neefs wat nog nie gejag het nie.

Helfte bly in PE en die ander in Pretoria.

4 het nog nie gejag nie en 4 het...

Meeste is nog redelik jonk so die "budget" sal seker maar Blesbok, Springbok en Rooibok en SWB toelaat.

Indien julle enige jagplase kan voorstel sal dit gaaf wees!


Groete

Re: Jagplek tussen Port Elizabeth in Pretoria gesoek

Posted: Wed Nov 27, 2013 5:52 am
by tokjak
more , ek is op Aberdeen . sal kan help met springbokke. pm maar verder

groete

Re: Jagplek tussen Port Elizabeth in Pretoria gesoek

Posted: Mon Dec 02, 2013 1:59 pm
by Shaker
Sal so maak dankie