Page 1 of 1

Swartkruit benodighede

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:36 pm
by Jacquesb
Hi Almal
Watter wapenwinkels in Pta/Centurion spesialiseer in swartkruit benodighede. (Buiten NSN)

Dankie
Jacques

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:38 pm
by Pvdw
Waarna soek jy?? NSN is maar die enigste wat regtig oor is.

Peet

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:39 pm
by Jacquesb
Hi Peet
Sal jou inbox

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:40 pm
by Penkop
Blunderbuss in Alberton omgewing.

Praat met Craig: 0118670370

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Wed Nov 27, 2013 8:55 pm
by Jacquesb
Dankie sal hom lui gee.

Groete
Jacques

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Thu Nov 28, 2013 7:22 am
by blaser
ek het so klompie swartkruit wat jy net kan kom haal hier in centurion

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Thu Nov 28, 2013 8:17 am
by Stefan Fourie
Julle is darem bevoorreg om so maklik met swartkruit reg te kom. Hier in Nam kyk die polisie jou aan asof jy van 'n ander planet af kom as jy oor lisensies of permitte daarvoor vra. Het iemand hier in Suidwes dalk raad of ondervinding hieroor?

Re: Swartkruit benodighede

Posted: Thu Nov 28, 2013 4:40 pm
by Jacquesb
Dankie Remington. Ek sal dit kom haal.