Safari & Outdoor T-Shirts

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
immelmanw

Safari & Outdoor T-Shirts

Post by immelmanw »

Hi Manne en Dames

Ons het hierdie nuwe "fresh look" T-Shirts laat maak! Dit is beskikbaar in die winkels. Die 08, is die jaar wanneer ons begin het.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by Gawie(13mm) »

Mooi hemppies Willem. Wat gaan jy ons betaal om hul te dra en vir jou te adverteer? ;)

Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
immelmanw

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by immelmanw »

Gawie(7mm) wrote:Mooi hemppies Willem. Wat gaan jy ons betaal om hul te dra en vir jou te adverteer? ;)

Groetnis
Selfde as wat Nissan jou betaal om met hulle bakkie te ry en Musgrave om met hulle geweer te skiet en Nike om met hulle klere golf te speel!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by Stefan764 »

Lyk baie smart Willem. 5years and still going strong!!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by ROBBIE1 »

Baie mooi, net jammer hulle het nie sakke vir die sigarette en n kraag vir die son nie! Jy weet Willem ons almal is nou nie meer so gebou soos daai 2 modelle nie, my pens in n T-shirt laat myself skrik, wat van n golfhemp, is daar so iets in die pyplyn, hy sit darm beter aan ons gesonde manne se lywe!

:laugh: >:D :o
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by Gawie(13mm) »

immelmanw wrote:
Gawie(7mm) wrote:Mooi hemppies Willem. Wat gaan jy ons betaal om hul te dra en vir jou te adverteer? ;)

Groetnis
Selfde as wat Nissan jou betaal om met hulle bakkie te ry en Musgrave om met hulle geweer te skiet en Nike om met hulle klere golf te speel!
Presies! Nou hoekom wil jy nie vir ons sê wat dit kos nie? 8)

Ns: Ek ry 'n Nissan omdat my Pa met hul gesmous het. Ek skiet met 'n Howa en 'n Brno, want ek kan hul bekostig en ek dra " Johnson" werksklere, want ek kan hulle nie deur my g@t getrek kry nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by Pvdw »

ons almal is nou nie meer so gebou soos daai 2 modelle nie
Verseker ou Robbie. Daarvoor eet ek gans te veel van jou wildswors :P :D

Peet
immelmanw

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by immelmanw »

Gawie(7mm) wrote:
immelmanw wrote:
Gawie(7mm) wrote:Mooi hemppies Willem. Wat gaan jy ons betaal om hul te dra en vir jou te adverteer? ;)

Groetnis
Selfde as wat Nissan jou betaal om met hulle bakkie te ry en Musgrave om met hulle geweer te skiet en Nike om met hulle klere golf te speel!
Presies! Nou hoekom wil jy nie vir ons sê wat dit kos nie? 8)

Ns: Ek ry 'n Nissan omdat my Pa met hul gesmous het. Ek skiet met 'n Howa en 'n Brno, want ek kan hul bekostig en ek dra " Johnson" werksklere, want ek kan hulle nie deur my g@t getrek kry nie.
R150
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Safari & Outdoor T-Shirts

Post by vossie1 »

Baie nice,ek gaan beslis vir my een aanskaf,motivering om my dik gat in orde te kry.
Post Reply