Page 1 of 2
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Dec 16, 2013 6:35 am
by Armand Steenkamp
Dolph! Mooi foto en scope natuurlik
Groetnis
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Dec 16, 2013 6:55 pm
by BRUCE
Wat prys die oukie ?
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Dec 18, 2013 8:38 pm
by Capt. Yoda
Net so oor die 8K vir die een met die illuminated ret.Elke cent 2 keer werd!
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Feb 10, 2014 1:44 pm
by COENA
Pragtige scope. Sal hy werk op groterige kalibers soos die 375; 300 WM EN 458?
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Feb 10, 2014 2:12 pm
by Danie01
Hi Rudolf,
Ek stel baie belang in hierdie scope van jou of eerder die een met verligte kruishaar. Die een wat ek in die winkel gevoel het se paralaks het baie maklik gedraai, wat nie vir my so lekker is nie. Was dit net die een in die winkel of draai die paralaks so maklik?
Ek sal graag n paralaks wou he wat styf is of van die soort wat jy moet uittrek verstel en dan weer lock deur terug te druk, bv die nuwe lynx modelle. Ek het ou lynx LX1 en vind dat paralaks in geweersak ens maklik draai en soms heel uit fokus draai, bv na 25m en ek wil vir arguments omhalwe op 300m skiet.
Ek hou baie van die kruishaar en vergroting is ook lekker. Ek soek n scope wat ek lekker papier kan skiet en groepe, maar ook in die aand kan jakkals skiet. Dus werk jou dun kruishaar baie lekker in dag vir papier ens en liggie in die nag maak weer op vir dun kruishaar.
Groete
Danie
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Feb 10, 2014 3:34 pm
by Rudie
Ek het so twee weke terug vir my een van die manne gekoop vir die 300 Win Mag. Ek het een keer deur hom gekyk en gekoop. Liksens lê nou by "Conseederasion" so hopenlik binne die vologende paar weke kan ek bietjie meer terugvoering gee. Ek is al klaar besig om geldjies eenkant te sit vir die 243, 308 en 375 Ruger wat brille moet kry
Ek kan definitief sê hulle gaan almal een van daai Rudolph's dra, maar net met vergroting om by kaliber te pas.
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Feb 11, 2014 1:50 pm
by COENA
Watter een is die beste vir n 300 WM? Bos en vlakte skiet: C1 6-24 X 50, V1 6-24 X 50 of die
C1 8.5-34 X56
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Feb 11, 2014 2:12 pm
by Capt. Yoda
Die 8.5-38x56 is meer gebou vir die air rifle FT ouens as ek dit nie mis het nie. Hy focus tot baie naby en hy het ook 1/8 "clicks".Die C1 en V1 is maar basies dieslfde scope met klyn verskille soos eye relief, lengte en gewig
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Feb 11, 2014 2:50 pm
by Fanta300
Wat is die verskil tussen die V1 en die C1?
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Feb 11, 2014 2:53 pm
by vriell
Ook Fokus soos ek verstaan...
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Feb 11, 2014 3:06 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Lekker Dolph mooi ene
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Feb 26, 2014 7:29 am
by william007
Ek kan eerlik se die scopes is super,ek het n 3-9x40TS op my 375 Ruger en hy werk baie goed.
dan het ek die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI.
ek het die 3-12 x 50TS op 243Win
ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag
ek het die 4-16 x 50TS op 270 Win
ek het die 3-10 x50TS op AR15 Rem 223
en hulle almal werk soos n bom,het nog geen probleem gehad nie en as jy n problrrm kry sal Rudolph dit enige tyd vir jou omruil
ek het ook rudolph se rangefinder as ook die verkyker en dit is ook baie goed veral die rangefinder.
Baie goeie produk
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Feb 26, 2014 9:30 pm
by stan man
is daar nie n toetsmodel wat n man kan toets nie??

Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Fri Feb 28, 2014 7:42 am
by william007
Dis n plesier Dolph ek geniet hulle en hou so vol met die goeie produk
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Fri Feb 28, 2014 1:04 pm
by COENA
Ek wonder hoe vergelyk hy met die Zeiss 5-25x 50? Behalwe vir die prys natuurlik. Het iemand al vergelyk?
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:42 pm
by william007
william007 wrote:Ek kan eerlik se die scopes is super,ek het n 3-9x40TS op my 375 Ruger en hy werk baie goed.
dan het ek die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI.
ek het die 3-12 x 50TS op 243Win
ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag
en hulle almal werk soos n bom,het nog geen probleem gehad nie en as jy n problrrm kry sal Rudolph dit enige tyd vir jou omruil
ek het ook rudolph se rangefinder as ook die verkyker en dit is ook baie goed veral die rangefinder.
Baie goeie produk
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Tue Aug 12, 2014 7:47 am
by Nickvn
Fanta300 wrote:Wat is die verskil tussen die V1 en die C1?
EK sal ook graag wil weet.
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Aug 13, 2014 8:51 pm
by tgg
COENA wrote:Ek wonder hoe vergelyk hy met die Zeiss 5-25x 50? Behalwe vir die prys natuurlik. Het iemand al vergelyk?
daar is nie n vergelyking vir iemand soos ek met swakker oe nie, met die zeiss sien ek die teiken en skiet hom raak.
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Aug 13, 2014 8:56 pm
by tgg
william007 wrote:william007 wrote:Ek kan eerlik se die scopes is super,ek het n 3-9x40TS op my 375 Ruger en hy werk baie goed.
dan het ek die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI.
ek het die 3-12 x 50TS op 243Win
ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag
en hulle almal werk soos n bom,het nog geen probleem gehad nie en as jy n problrrm kry sal Rudolph dit enige tyd vir jou omruil
ek het ook rudolph se rangefinder as ook die verkyker en dit is ook baie goed veral die rangefinder.
Baie goeie produk
Maar jy het dan n NF op jou 300
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Wed Aug 13, 2014 9:02 pm
by tgg
william007 wrote:Ek kan eerlik se die scopes is super,ek het n 3-9x40TS op my 375 Ruger en hy werk baie goed.
dan het ek die 4-16 x 50 D1 op 7x57AI.
ek het die 3-12 x 50TS op 243Win
ek het die 6-24 x 50 T3 op 300 Win Mag
ek het die 4-16 x 50TS op 270 Win
ek het die 3-10 x50TS op AR15 Rem 223
en hulle almal werk soos n bom,het nog geen probleem gehad nie en as jy n problrrm kry sal Rudolph dit enige tyd vir jou omruil
ek het ook rudolph se rangefinder as ook die verkyker en dit is ook baie goed veral die rangefinder.
Baie goeie produk
jy moet slag ophou nonsens praat, ek wil jou 270 en ar15 sien
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Thu Aug 14, 2014 7:36 am
by william007
Nou wat nou is jy nou die polisie hier op die site of wat.
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Thu Aug 14, 2014 9:21 am
by tgg

lyk my jy kort een
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Thu Aug 14, 2014 9:59 am
by william007
Nou as dit jou happy maak dan kan jy van nou af my dop hou!!
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Thu Aug 14, 2014 11:23 am
by gs23139
Nickvn wrote:Fanta300 wrote:Wat is die verskil tussen die V1 en die C1?
EK sal ook graag wil weet.
Ek het hulle gekontrak, oor dieselfde.
Enigste verskil is C1 is "Illuminated Reticle" en V1 nie.
Re: Rudolph V1 6-24x50mm
Posted: Thu Aug 14, 2014 11:29 am
by Capt. Yoda
Die C1 is ook bq ligter maar bq langer.C1 het ook n bq klyner FOV op 100m as ek dit nie mis het nie