RSA enkelskoot aksie-slot/grendel
Posted: Mon Dec 16, 2013 6:58 am
Goeie dag lede
Ek wil graag weet waar ek moontlik `n slot/grendel vir `n RSA enkelskoot aksie(.308 gesig) kan kry? Ek vermoed uit vorige skrywe sal ek ook die RSA aksie se sneller moet kry wat slegs op die RSA aksie werk?
Ek hoor graag van julle .
Groete
Gert