Page 1 of 1

Baie Dankie

Posted: Fri Dec 20, 2013 10:45 am
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Julle Ouens

Ons hier by NiteCore wil net baie dankie se vir al julle ondersteuning gedurende 2013 ;)

Waardeer dit opreg en ons sien julle volgende jaar weer hier.

Wees Geseend hierdie Kerstyd en reis veilig almal, lekker rus

Groete
Celesti

Re: Baie Dankie

Posted: Fri Dec 20, 2013 7:41 pm
by douw
Dankie Celesti. Geseende kerstyd vir jou ook.

Gaan julle bietjie 2014 afskop met 'n lekker groot "special" en dalk trekking?

Groete
Douw