Page 1 of 1
Ammo versamelaars
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:08 pm
by Landy
Hi manne
Ek is nuut in die ammo vesameling, is daar dalk iemand wat ekstra ammo het wat ek kan oorneem
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sat Dec 21, 2013 8:49 pm
by Penkop
Waarna soek jy?
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 6:17 am
by Landy
Hi
Wel my tema is ammo of the world smaller than 20 mm, so enige ammo op die stadium.
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 7:14 am
by Hugo
Ekt n sak vol ammo wat ek as kind versamel het, ek moet ontslae raak van dit voor ek strooi optel, eks in pta area.
Groete
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 10:15 am
by Landy
Ek het jou pm gestuur Hugo
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 1:12 pm
by Penkop
Sluit dit 20mm in? Of net alles wat kleiner is?
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 1:25 pm
by Landy
Kleiner as 20 mm lol die 20' s werk op hul senuwees
Re: Ammo versamelaars
Posted: Sun Dec 22, 2013 1:26 pm
by Landy
Het jy ammo
Re: Ammo versamelaars
Posted: Tue Dec 24, 2013 6:12 am
by vossie1
Ek het n verskeidenheid .22 ammo musgrave swartklip ens
Re: Ammo versamelaars
Posted: Tue Dec 24, 2013 7:38 am
by Landy
Hi Vossie wil jy dit verkoop en wat vra jy
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jan 17, 2014 1:51 pm
by Johandj
Ek het 'n pakkie(10) ou 303 patrone in oorspronklike boksie en verpakking. Datum op die boksie is 1947-1948
Vervaardig in Pretoria deur SA Munt
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jan 17, 2014 1:59 pm
by Landy
Ek het vir jou pm gestuur wil jy dit verkoop
Re: Ammo versamelaars
Posted: Wed Mar 12, 2014 6:53 pm
by 470rigby
Landy, pm my, ek sal jou 'n GROOT hupstoot kan gee, PTA omgewing
Re: Ammo versamelaars
Posted: Wed Mar 12, 2014 6:54 pm
by 470rigby
Gratis en verniet!
Re: Ammo versamelaars
Posted: Wed Mar 12, 2014 7:05 pm
by G-force
Landy ek het ook n klomp vir jou mahala.
Re: Ammo versamelaars
Posted: Wed Mar 23, 2016 4:57 pm
by Sybrandz
Ek sit ook met 'n versameling wat baas moet kry. Gratis en verniet. Is nie lus vir al die papierwerk van die verdomde regering nie.
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Apr 01, 2016 6:41 am
by Klopper
So gepraat van papier werk, ek het begin van die jaar my "Ammunition Collectors Permit" nou vir die 4 de keer ingehandig! mens hoor net niks nie en dan weet niemand waar hy is nie, hulle weet ook nie lykmy mooi wat om te doen met so aansoek nie. Lyttleton Centurion. Het enige iemand ook die selfde probleem?
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Apr 01, 2016 5:28 pm
by PWV
Landy, as myne ook nog bykom, sal jy 'n arsenaal he om 'n army te voorsien!

Re: Ammo versamelaars
Posted: Thu Jun 08, 2017 9:05 pm
by 470rigby
Ek is op soek na 'n 20br/577 Alex Henry patroon.....Kan iemand help?
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jun 09, 2017 6:33 am
by Klopper
Klopper wrote:So gepraat van papier werk, ek het begin van die jaar my "Ammunition Collectors Permit" nou vir die 4 de keer ingehandig! mens hoor net niks nie en dan weet niemand waar hy is nie, hulle weet ook nie lykmy mooi wat om te doen met so aansoek nie. Lyttleton Centurion. Het enige iemand ook die selfde probleem?
Bump!
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jun 09, 2017 7:24 am
by Jean Marais
Ek het vir jou 303 ammo met hout-koeƫls.
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jun 09, 2017 7:39 am
by Rudi Fischer
Maar hoe kry mens die goed by jou
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jun 09, 2017 7:50 am
by Jaco vdW
Ram koeriers het al ammo vir my gebring van n paar plekke af, anders Jaracal Express!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Re: Ammo versamelaars
Posted: Fri Jun 09, 2017 9:34 am
by Jake1
Ek is opsoek na een elk van die 6.5 kaliber ammunisie. Creedmoor, x55, en 260. Al is dit net n dop en n punt.