Page 1 of 1
Knoffel slakke
Posted: Fri Dec 27, 2013 5:26 pm
by andre007
My seun karring my nou om vir hom knoffel slakke te maak, sommer die tipe wat mens in blikkies koop. Het iemand n lekker resep en dalk n plan om hoe die bedryfie aanmekaar te sit
Re: Knoffel slakke
Posted: Fri Dec 27, 2013 5:38 pm
by Jakkalsgat
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... =spyskaart
Andre, gaan kyk na Smirre se resep op die link en probeer dit gerus.
Re: Knoffel slakke
Posted: Fri Dec 27, 2013 6:00 pm
by Heinz Petersen
Ek het nog nie slakke geeet nie en ek glo nie ek wil nie.Gee maar liewer vir my kreef met n garlic botter.
Re: Knoffel slakke
Posted: Fri Dec 27, 2013 8:18 pm
by mariusr
Andre is eintlik baie maklik! Gooi water af en braai in pan met bietjie olie en knoffel botter nie te lank nie net paar minute! Skep nou jou slakke in jou slak bordjie met die gaatjies rasper nou kaas oor en plaas in voor vehitte oond tot kaas smelt! Bedien dan saam met bruinbrood in repe gesny! Amper vergeet ek lekker chine blanc wit wyn!

kan so bietjie swart peper oor gooi maar nie sout nie!