Page 1 of 1
Vergelyking ou teen nuwe musgraves
Posted: Sat Dec 28, 2013 10:04 am
by CobusMeyer
Ek wil graag weet hoe vergelyk die veskillende musgraves met mekaar, lope, aksies ens. ? Dankie manne
Re: Vergelyking ou teen nuwe musgraves
Posted: Sat Dec 28, 2013 10:10 am
by cassie_calvinia
dink nie daar is ioets om te vergelyk nie.
total en al verskillende gewere
Re: Vergelyking ou teen nuwe musgraves
Posted: Sat Dec 28, 2013 11:37 am
by James Wilson
Die Musgrave was n produk uniek aan homself met sy eie trotse geskiedenis. Die Misgrave wat ky nou kry, dra slegs die naam.
Cobus, welkom hier by ons, ek glo jy gaan dit geniet. Vertel so bietjie meer oor jouself, dan raak ons sommer lekker vriende