ken iemand die super lanber ?

Post Reply
User avatar
varkjagter
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm

ken iemand die super lanber ?

Post by varkjagter »

more manne ,
wil somer met die intrapslag vir almal n mooi 2014 toewens en mag julle korrels tref waar julle korrel.

graag wou ek meer uitvind oor die super lanber haelgeweer wat uit spanje kom.ek kan n baie mooi tweedehandse een optel vir R12500 . geweer kom ook met vyf "chokes" (wat is dit in afrikaans )
hoor graag van julle wat die gewere ken.

groete varkjagter
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: ken iemand die super lanber ?

Post by tripodmvr »

Sien daar is Lanber haelgeweer 2de hands in Engeland vir 545 pond beskikbaar. Dink nie ek sal meer as R10 000 uithaal vir so geweer. Hoop die ander manne kan meer inligting vir jou gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply