Page 1 of 1
DSTV Kanaal 251
Posted: Sun Jan 09, 2011 8:16 pm
by Geno
naand julle, ek sien daar is netnou 'n program op kanaal 251 oor 3 britse poppe wat kom help bokke oes. Dit begin 20h42. Die program was al op, die man wat hulle mentor het 'n paar keer lekker sy m?*r gestrip! Groete, Eugene.
Re: DSTV Kanaal 251
Posted: Sun Jan 09, 2011 9:14 pm
by Jagtersdok
Die Willie is nukkerig hehe
Re: DSTV Kanaal 251
Posted: Sun Jan 09, 2011 10:49 pm
by molopohunter
Dit gesien, die 1 het maar swaer getrek met die skiet.
Hehe, en sommer n boere uitk@k by.
Re: DSTV Kanaal 251
Posted: Thu Feb 16, 2012 8:02 am
by Deon Joubert
Wys dit nog ?
Re: DSTV Kanaal 251
Posted: Sun Apr 13, 2014 6:00 pm
by Vlooi1996
Al die jag kanale nou af van dstv af?
Re: DSTV Kanaal 251
Posted: Sun Apr 13, 2014 6:17 pm
by mariusr
Dis seker Dangerous jobs for girls?

was laas jaar op gewees dink op history? Het dit nogal geniet die manne kan skiet en die dames ook!
