Page 1 of 1
Ghostblind?
Posted: Sat Jan 11, 2014 7:33 pm
by douw
Het iemand praktiese ondervinding van die ghost blinds?
Re: Ghostblind?
Posted: Sat Jan 11, 2014 8:37 pm
by junglejulian
ek sal ongelukkig eers die 7e Maart vir jou kan terugvoering gee.Ek gan dan een gebruik vir n boogjag in Tarkastad.Die vooraf toetse lyk goed.Ek kry nog net nie my kop om die idee om n boog en blind saam te dra vir bekruip nie.Vir voorsit jag sal dit uitstekend werk
Re: Ghostblind?
Posted: Sat Jan 11, 2014 9:15 pm
by douw
Dankie, sal dit waardeer.
Groete