Page 1 of 1

270 vraag

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:34 am
by DJ V
Hi Daan,

Ek is besig om 'n 270 W oor te koop - serial nommer M2XX - 9XX. Hy het 'n bull barrel, is gebed (dalk na hy gekoop is). Dis 'n Model 80.

Wat kan Jy my meer vertel van die wapen? Die eienaar is in China, maar hy het darem die docs geteken vir my.