Page 1 of 1
Western Rivers Navajo roeper
Posted: Tue Jan 14, 2014 7:26 pm
by visstok
Goeie dag almal
Het iemand so roeper of het iemand al so een gebruik?
Enige informasie sal waardeur word.
Groete Alex
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Wed Jan 15, 2014 3:51 pm
by visstok
Lyk my foxpro bly maar baas hahahahaha
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Wed Jan 15, 2014 4:06 pm
by JACQUES BOTHA
sy aftsand vir remote is korter maar daar is niks fout met hulle nie
Greetings
Jacques
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Wed Jan 15, 2014 4:14 pm
by visstok
Baie dankie Oom Jacques
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon Jan 20, 2014 10:11 am
by ajs
Ek het een november verlede jaar gekoop. het altyd saam iemand anders gejag met foxpro spitfire, en in my oogpunt is dit n beter roeper as die foxpro se entry level.
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon Jan 20, 2014 10:22 am
by visstok
Baie dankie ajs
Vertel ons bietjie meer van die roeper asb.
Afstans wat roeper opvang
Hoelank hou battery
Suiwerheid van klank
Duursaamheid
Hoekom se jy hys beter as spitfire?
Groete Alex
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon Jan 20, 2014 12:12 pm
by Arno Pienaar
Vis ek het nog nie self met een geroep nie maar was al by waar daar met een getoets was teen n Wildfire, sy afstand van opvang is nie so ver soos die FXP sin nie seker genoeg vir die bos-areas,wat ek ook nog van gehoor het is dat hulle relatief swaar is op batterye maar mens kan nie op gehoor gaan nie,praat met AJS hy sal jou meer detail kan gee en so ook beter kan verduidelik wat gaan vir wat.
Groete Doons
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon Jan 20, 2014 12:35 pm
by visstok
Dankie Arno
Die Oom se kinders het kla vir hom n Wildfire gekoop die naweek. Ek probeer nou maar net inligting kry, die topic is nou klaar hier en iemand anders kan dalk baatvind by die inligting
Groete Alex
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon May 19, 2014 1:04 pm
by willienel
halo ek het so roeper nava en ek is happy met myne hys redilik swaar op baterye maar ek sit maar di herlaai in en hou vi so 4 aande se lang jagte sy remote opvangs het ek ver getoets en kan 150 tot 200m opvang hy sy redlik hoog opgesit word ek het 2800 vi myne betaal en eks gelukkig met myne al paar jakalse en kat ingeroep hy vat 6 penlights en n 6 v in remote
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Mon Jun 30, 2014 11:10 am
by johans
visstok wrote:Lyk my foxpro bly maar baas hahahahaha
ook nie heeltemaal nie,nou net met kloppers gepraat en hulle het al hul foxpros teruggestuur usa toe
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Thu Aug 07, 2014 10:03 am
by paul
Halo.
Ek het so nava roeper. Hy werk.baie goed. Hy is net bitter swaar op batterye. Myne het n 12volt input plug. Ek gebruik sommer n 12volt motorfiets battery nou hou hy die heel nag.
Re: Western Rivers Navajo roeper
Posted: Wed Aug 13, 2014 3:37 pm
by Arno Pienaar
Paul een nag met n motorfiets battery haha dan roer hy n battery lekker dood..spot somer ook al gehoor hulle is swaar op krag
Doons