Page 1 of 1
Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:12 pm
by DanieDegenaar
Goeie More almal.
Ek wil net hoor of iemand nie dalk vir my kontak nommers van jag plekke het in die Loskopdam en Groblersdal area. Ek dink daar aan om bietjie iets nuuts te probeer die jaar.
Baie dankie,
Danie
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:14 pm
by FCLoretz
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:19 pm
by Hugo
Probeer Bloempoort Jag en Hengel.
Google dit, daar is n website,
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:25 pm
by FCLoretz
Hugo ek sien hulle laat net boogjag toe
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:38 pm
by Stefan764
Marula Lodge 7km buite Groblersdal op die Stoffberg pad. My beste pel het die plek oorgekoop Julie 2013.
Brno30-06 (Pierre) hier op die furum was al saam met my daar. Lieflike plek. 1900ha met baie wild op.
Gee hulle gerus n luitjie. Praat met Coenie op 072 289 5970.
Groete
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 12:55 pm
by DanieDegenaar
Dankie vir die inligting sover. Sal bietjie op alles opvolg.
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Wed Jan 15, 2014 8:10 pm
by Hilux01
Ek was self twee jaar terug op Marula lodge
Baie mooi fasiliteite en heelwat wild
Oppas net vir die "pepper ticks" hulle is mooi vollop in daai lang gras
Re: Jag plekke (Loskopdam of Groblersdal gesoek)
Posted: Thu Jan 16, 2014 10:32 am
by Stefan764
Praat jy. Een my gepik laasjaar, week lank bosluiskoors gehad...