Page 1 of 1
NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Fri Jan 17, 2014 11:53 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Jip Manne hier gaan NiteCore weer
Infrarooi flits het ons nou in voorraad
http://nitecoresa.co.za/home/infrared-c ... 2-charger/
Cheers en lekker naweek
Groete
Celesti
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:04 am
by James Wilson
Hi Celesti, wat is die doel van die lig?
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:11 am
by Geno
Soos ek lees is dit slegs wit, groen, rooi en blou.
Dit is definitief nie infra-rooi nie.
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:18 am
by Triple2
Geno wrote:Soos ek lees is dit slegs wit, groen, rooi en blou.
Dit is definitief nie infra-rooi nie.
Lees verder Geno
D
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Sat Jan 18, 2014 7:23 am
by Geno
Sien nou dis dual LED. Internet is weg saam die dorp se water so die bladsy het baie lank gevat om oop te maak.
Oulike idee om 2 flitse in 1 te hê.
IR vir die nagsig en LED vir die optelslag.
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Mon Jan 20, 2014 5:49 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Geno wrote:Sien nou dis dual LED. Internet is weg saam die dorp se water so die bladsy het baie lank gevat om oop te maak.
Oulike idee om 2 flitse in 1 te hê.
IR vir die nagsig en LED vir die optelslag.
Dis korrek goed gedoen:-)
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Tue Jan 28, 2014 1:04 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Daarsy manne ons IR Flitse is hier! Loer gerus
http://nitecoresa.co.za/home/infrared-c ... 2-charger/ R1985 insluitend additionele rooi; groen; blou en wit leds (440 lumens) asook 2600 mAh lithium-ion herlaaibare battery asook i2 intellicharger. As jy reeds 'n herlaaier het is die prys minus R260.
Re: NiteCore Infra Rooi Flits
Posted: Fri Feb 07, 2014 6:51 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Ouens ons kry uitstekende terugvoer oor die flits kry gerus joune vandag:-)