Page 1 of 1
Westley Richards haelgeweer
Posted: Sun Jan 19, 2014 9:17 pm
by Landy
Hi manne wie het kennis van westley richards haelgewere
Re: Westley Richards haelgeweer
Posted: Mon Jan 20, 2014 6:26 am
by Frederik
Landy,
Ek is glad nie 'n expert of selfs 'n man met baie ondervinding met haelgewere nie maar Johan van Wyk op die forum kan jou dalk help fotos en informasie is natuurlik belangrik.
Re: Westley Richards haelgeweer
Posted: Mon Jan 20, 2014 7:18 am
by Johan van Wyk
Landy, Westley Richards het van die goedkoopste van die goedkoop tot die duurste van die duur gemaak oor die jare, met letterlik alles tussenin. As jy bietjie meer spesifiek kan wees sal ek my bes doen om te kyk of ek kan uithelp. PM my as jy wil.