Page 1 of 1

Dankie Safari & Outdoor

Posted: Tue Jan 28, 2014 8:02 pm
by JohanvB
Ja...wil ma net vir Lizette, Hendrik en Willem dankie sĂȘ vir hulle onbaatsugtige diens...

Hulle weet waarvan ek praat..

Dankie julle..waardeer dit regtig.