Page 1 of 1

Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Thu Jan 30, 2014 9:48 pm
by Foxhound
Kerels tot waneer is die gewere gebou want ekt een uit my vrou se oom se boedel gekoop wat van die laaste ou- musgraves moes gewees het?

Ek sal foto probeer opsit

Ek hoor graag van julle

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 7:25 am
by James Wilson
1996

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 7:46 am
by Foxhound
Hallo james, het al gehoor van jou by oom thinus op christiana, dankie vir die reply

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 8:01 am
by NEGE3
Puik geweer. Het toevallig in die week met 'n ou oom gesels wat ook een het en hom nou vir sy seun wil oorgee. Volgens hom was daar maar 'n beperkte hoeveel in die kaliber met die aksie vervaardig. Hy kon ook nie uitgepraat raak oor die roer se akkuraatheid nie.
Geluk en geniet hom.

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 8:25 am
by junglejulian
Dasman is jou 280 toe M@#R toe?
DIt help darem as jy in die regte Familie introu ne! Ek het self n Paar RSA aksies by my vrou se oom afgerokkel.

Groete

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 10:34 am
by JACQUES BOTHA
julian
Hoe maak ek om een by jou af te rokkel?
Blitisg
Jacques

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Fri Jan 31, 2014 11:38 am
by Monrique (SJ)
Ek weet van n plankgeweer wat dalk beskikbaar is.... Slegs ernstige kopers kan my PM. Prys is nie goedkoop, maar gun is spotless en kom met n picatinny rail en terminator KD. Dit is nie my geweer, maar wel iemand anders sin.

Groetnis
Monrique

Re: Musgrave 30-06 met RSA enkelskoot aksie

Posted: Mon Feb 03, 2014 9:49 pm
by Foxhound
Julian nee hys weer reg jong,