Pardus Haelgewere
Posted: Fri Jan 31, 2014 9:21 am
Hallo julle,
wil sommer weet of van julle die haelgewere ken en al gebruik het. Die gewere is tans goed geprys maar weet 'n man nie of goedkoop dalk duurkoop is nie(so R12000) Die semi's kom met 28'' loop, 7+1 skoot magasyn in sinteties. Hulle word ingevoer uit turkye! Het nog altyd beretta's geskiet maar die nuwes is bietjie bo die vuurmaakplek! Laat weet my asseblief as julle bietjie kennis het van hulle!
Willie Bruwer