Page 1 of 1

NiteCore P12 "Pocket Rocket" 950 Lumens

Posted: Mon Feb 03, 2014 3:16 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Ouens

Hierdie is ons nuuste kleinste skerpste flits om saam met 'n vuurwapen aan jou te dra. Sy naam is nie verniet "pocket rocket" nie ++>:

As jy reeds 'n i2 laaier het kan jy R260 van die prys aftrek:-)

http://nitecoresa.co.za/home/flashlight ... rettyPhoto[product-gallery]/21/ kliek hier vir meer inligting.

Groete
Celesti

Re: NiteCore P12 "Pocket Rocket" 950 Lumens

Posted: Mon Feb 03, 2014 3:32 pm
by Jake1
Celesti in die Bybel sê hulle mens mag nie begeer nie, ek dink daar staan iewers mens mag ook nie 'n bank beroof nie....... moet my nie in die versoeking plaas nie. Dit lyk baie nice!

J1

Re: NiteCore P12 "Pocket Rocket" 950 Lumens

Posted: Mon Feb 03, 2014 3:50 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Jake1 wrote:Celesti in die Bybel sê hulle mens mag nie begeer nie, ek dink daar staan iewers mens mag ook nie 'n bank beroof nie....... moet my nie in die versoeking plaas nie. Dit lyk baie nice!

J1
Die Bybel se ook jy sal nie bo jou vermoe versoek word nie :laugh:

Re: NiteCore P12 "Pocket Rocket" 950 Lumens

Posted: Mon Feb 03, 2014 4:44 pm
by Jake1
Goeie "comeback" Celesti.

Re: NiteCore P12 "Pocket Rocket" 950 Lumens

Posted: Mon Feb 03, 2014 5:49 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Jake1 wrote:Goeie "comeback" Celesti.
;D