BJV Pietersburg PMP Groeperingskiet 15 Maart 2014
Posted: Wed Feb 05, 2014 4:00 pm
Hallo almal,
Vir die van julle wat belangstel, BJV Pietersburg bied 15 Maart 2014 n PMP Groeperingskiet aan.
Inskrywings vanaf 6:30
Pietersburg skietbaan
Koste R 60 per teiken
Buiten die PMP groeperingskiet sal daar ook die volgende wees.
- Blaser geweer demonstrasies waartydens u met Blaser gewere kan skiet (u betaal net vir die ammunisie wat u gebruik.)
- Haelgeweerskiet met Blaser haelgewere (u betaal vir kleie en ammunisie en is welkom om ook u eie haelgeweer te bring)
- Uitstalling van Limpopo Toyota.
Rudi Myburgh van BJV Pietersburg kan gekontak word by myburghrudi@gmail.com
Groete
Phillip