Page 1 of 1

Watse Healgeweer.

Posted: Sun Feb 09, 2014 3:58 pm
by Gerhards
Middag almal.
Ek wil bietjie hoor watse o/u healgeweer stel julle voor. Ek hom gebruik vir kleiduif skiet en jag van voels. Ek kyk na iets tussen R15k tot R17k. Wat stel julle voor. Ek het al gekyk na cz redhead deluxe,Ata en lanber.

Groete Gerhard

Re: Watse Healgeweer.

Posted: Sun Feb 09, 2014 5:12 pm
by Beretta
Koop Beretta of Browning kyk dat die geweer jou pas.
Beretta