Page 1 of 1

mossberg slotaksie

Posted: Mon Feb 10, 2014 4:08 pm
by Landy
Hi manne help my asb ek het n mossberg haelgeweer slotaksie baie netjies wat ek gekoop het en wil hom graag verseker wat is sy waarde min of meer

Re: mossberg slotaksie

Posted: Mon Feb 10, 2014 10:11 pm
by Giepie
Vir watter bedrag het jy gekoop? Het so een verlede jaar present gekry en kon ook nog nie wardasie prys kry nie.

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 6:48 am
by Landy
Giepie ek het 1000 rand betaal maar soos ek se hy is baie baie mooi wil foto laai maar kry nie reg nie

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 7:26 am
by blaser
watter boor jy kry in 410 12 en 20
ongelukkig nie veel werd nie en totaal onprakties vir haelgeweer skiet

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:07 am
by Landy
12 boor Remington

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:44 am
by blaser
LANDY
ja daar is baie van die 12 boor gewere in omloop

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 10:02 am
by Landy
Maar dit bly steeds n baie mooi geweer

Re: mossberg slotaksie

Posted: Tue Feb 11, 2014 10:17 am
by blaser
ja jy moet n klein 410 sien baie mooi
ek het laas week n 410 s/s gesien van n baie bekende maak vir R60 000