Page 1 of 1

Musgrave RSA gebed, help OOM DAAN

Posted: Mon Feb 10, 2014 10:48 pm
by Charles.308
Hoeveel van julle mugrave RSA enkelskoot gewere is gebed en is daar verbetering.Dan OOM DAAN is dit nodig, daardie aksie is dan so dik en sterk, het hulle nie daai tyg die gewere gebou sodat dit nie nidig is nie.
Laat weet OOM DAAN
Dankie
Charles

Re: Musgrave RSA gebed, help OOM DAAN

Posted: Tue Feb 11, 2014 8:11 am
by Armand Steenkamp
Charles, my RSA het twee skote in een gat geskiet en dan een so bietjie weg. Ek bed hom toe en nou is al 3 skote in die selle gat. Het n verskil gemaak.

Groetnis

Re: Musgrave RSA gebed, help OOM DAAN

Posted: Tue Feb 11, 2014 8:36 am
by LRLaubscher
Ek het al drie gehad.
Bed hom, dit maak sonder twyfel 'n verskil.
Dink daaroor, met die vastrek in jou kolf het jy nou net kontak op jou recoil lug en dan meskien 'n paar ander onvoorspelbare plekke onder jou aksie.
Daar is geen manier on te verseker dat jou aksie gladnie beweeg/flex soos wat hy standaard kom jy skiet nie.

As jy dit reg wil doen, laat 'n grespekteerde wapen smit vir jou 'n aluminium blok bedding doen, waarop jou aksie dan vaskroef.
Dit sal verseker dat jy altyd konstante torque op jou recoil lug skroef en ander aksie skroewe het, wat inruil vir jou konstante performance gaan gee.

Re: Musgrave RSA gebed, help OOM DAAN

Posted: Tue Feb 11, 2014 10:16 pm
by Charles.308
Naand manne
Dankie vir die inligting ek sal hom laat bed!!!!!!!

Re: Musgrave RSA gebed, help OOM DAAN

Posted: Wed Feb 26, 2014 4:39 pm
by Daan Els
Jy het puik advies ontvang, jammer ek is deesdae min op forum......werk moet ongelukkig die skuld kry.
Bed hom!
Daan