Page 1 of 1

Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 6:08 am
by ELTIE
Waar sal ek n bolt release vir n RSA aksie kan opspoor?

Baie dankie
Eltie

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 6:38 am
by wlm
Ettie wat is fout met joune, of is hy weg?

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 9:01 am
by LRLaubscher
Hoender tande!!
Daar is 'n man in Kroonstad......Ek kan nou net nie winkel of sy naam onthou nie....

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 2:36 pm
by ELTIE
Wlm as ek die slot oopmaak gly die die slot uit, verby die bolt release sonder dat die hom keer.

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 2:45 pm
by junglejulian
Paul Notnagel van Gi wapensmit 0562127813.
Hy verstaan mooi van n Rsa aksie

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 4:21 pm
by 243Songdaug
Eltie, stuur my jou sel nommer dan stuur ek jou 'n foto van die boltstop veertjie - jy kan vir jou so 'n veertjie buig - gewoonlik as 'n RSA se slot uitval is jou veertjie verbuig en verkeerd.

Die boltstop/release moet 'n man sommer lelik mishandel om hom te kan breek.

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 4:31 pm
by LRLaubscher
ELTIE wrote:Wlm as ek die slot oopmaak gly die die slot uit, verby die bolt release sonder dat die hom keer.
243Songdaug is reg. Jou springtjie is pê...

Ek het my slot laas jaar na jag uit aksie gehaal soos al baie kere te vore om skoon te maak. Daai pennetjie wat bolt stop vashou val toe uit en die bolt stop saam met hom. Ek sien dit toe raak en sit die storie weer terug aanmekaar, min wetende dat die veertjie nog op die grond lê. Die het ek nie gesien nie. En net daar dink ek ook my bolt stop is nou moertoe en wat nou.

Gelukkig die veertjie weer gekry:)

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 5:35 pm
by wlm
Indien die pennetjie gebreek is vervang met 'n stukkie staalboor van dieselfde deursnee.

Re: Bolt Release

Posted: Tue Feb 11, 2014 8:38 pm
by ELTIE
Baie dankie vir die raad manne. 243 Songdaug my nr is 082 388 6615.