Page 1 of 1
Kabeljoue raakgery
Posted: Fri Jan 21, 2011 12:47 pm
by PRIVATE RYAN
Ek kon darem die Desember
'n paar kabeljoue raakry.
Die Oostewind het maar gepla
by die Wildekus, maar ons het
so twee goeie hengeldae
gekry met die westewind
en vuilerige water.

Re: Kabeljoue raakgery
Posted: Fri Jan 21, 2011 12:57 pm
by Raven
PR,
Mooi visse ou maat.
P.s Ek sien ons het dieslfde honde, myne bly ook altyd met die kinders se speelgoed in mond.
Raven
Re: Kabeljoue raakgery
Posted: Fri Jan 21, 2011 2:01 pm
by PRIVATE RYAN
Nee, daai is my oom se hond.
Ek het Irish Setters gehad.
Dankie
Re: Kabeljoue raakgery
Posted: Fri Jan 21, 2011 3:52 pm
by Wielie Waps
Raves
Ek het ook so hond en sy doen dieselle - maar lieflike hond vir die gesin
Wyka
Mooi visse daai ou maat.
Groete
W
Re: Kabeljoue raakgery
Posted: Sat Jan 22, 2011 8:38 am
by theedge
Netjies