Naand sê
Ek het so ruk gelede my ou Harrington & Richardson Topper M48 se "forestock" afgehaal om aan hom te werk aangesien hy los begin raak het. Volgens my het ek hom bo-op my kluis gesit... maar hoe ookal... ek dink hy is nou baie veilig gebere waar niemand hom kan kry nie (nie eers ek nie). Dit gaan my seker nie baat om een te laat maak nie want dit sal seker baie meer kos as wat die geweer werd is. Enige raad?
Hulp met haelgeweer part
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Hulp met haelgeweer part
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hulp met haelgeweer part
Dagsê springhaas.
Jy kan vir Bennie Laubscher kontak by 021 8724403 of 0833881818. Hy is in die Paarl en het baie kennis van haalgewere.
Jy kan vir Bennie Laubscher kontak by 021 8724403 of 0833881818. Hy is in die Paarl en het baie kennis van haalgewere.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Hulp met haelgeweer part
Dankie Heinz, ek sal hoor of hy dalk n plan het vir my.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Hulp met haelgeweer part
sPringhaas..
Sien daar is een op guntree geadverteer vir 600 skille..
http://www.guntree.co.za/item/368-shotg ... ge-shotgun
As hy dieselfde is, vir daai prys...mmm sou ek se, koop hom vir jou part, daktiveer daai wapen en hang hom op jou muur as verstoon stuk..
Net n voorstel
Sien daar is een op guntree geadverteer vir 600 skille..
http://www.guntree.co.za/item/368-shotg ... ge-shotgun
As hy dieselfde is, vir daai prys...mmm sou ek se, koop hom vir jou part, daktiveer daai wapen en hang hom op jou muur as verstoon stuk..
Net n voorstel
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Hulp met haelgeweer part
Dis min of meer wat ek gedink het ek sal moet doen. Ek sal gaan kyk dankie! Om die part te laat maak sal my baie meer kos. Die plan is om n nuwe haelgeweer te koop, maar tot dan is die een beter as niks.