Page 1 of 1
Nog 'n Ozzie dagroep
Posted: Mon Feb 17, 2014 3:04 pm
by tripodmvr
http://www.youtube.com/watch?v=fMJHW0t6vyY
Hierdie man kan - dankie vir Vlakvark se bydrae uit die wereld van Oz.
Re: Nog 'n Ozzie dagroep
Posted: Mon Feb 17, 2014 3:58 pm
by Reggie Gerber
Dankie.
Nou lekker gelag vir die foxes
Re: Nog 'n Ozzie dagroep
Posted: Tue Feb 18, 2014 9:13 am
by Capt. Yoda
Goeie genade.Ek wonder wat dink daai fox as hy hier voor die man kom vas steek en so vir hom kyk
Re: Nog 'n Ozzie dagroep
Posted: Wed Feb 19, 2014 5:30 pm
by johans
ek wil sien of hy ons jakkalse so sal inroep
Re: Nog 'n Ozzie dagroep
Posted: Tue Jun 03, 2014 8:02 pm
by mariojacobs1