Page 1 of 1
Jag geleentheid gesoek
Posted: Tue Jan 25, 2011 8:29 am
by Willie
Ons is 4 manne wat na 'n biltong jag soek nie te ver vanaf Kaapstad. Koedoe en springbok is ons begeerte.
Re: Jag geleentheid gesoek
Posted: Thu May 12, 2011 2:14 pm
by tokjak
hi willie . ek kan jou help . mail my by vriespoort@gmail .com vir blesbok ,springbok [swart en gewoon] kudu,rooi ribbok en. sw-bees
groete
tokkels [vriespoort hunting safaris ]
Re: Jag geleentheid gesoek
Posted: Thu May 12, 2011 4:16 pm
by Zillen
Hi Tokkels
Ek en 'n paar vrinne soek jag plek vir kudu. Ons kyk na datums in Julie.
Sal dit waardeer indien jy vir my kan laat weet of jy kan help of nie en wat die kostes nagenoeg sal wees.
Groete,
Zillen
Re: Jag geleentheid gesoek
Posted: Sun May 15, 2011 10:23 am
by tokjak
hi zillen, stuur my n mail by
vriespoort@gmail.com
groete
tokkels
Re: Jag geleentheid gesoek
Posted: Sun May 15, 2011 9:57 pm
by Zillen
Naand Tokkels, het vir jou 'n epos gestuur.
Groete,
Zillen