Page 1 of 1

Raad vir Mod80 Musgrave

Posted: Tue Mar 04, 2014 5:17 am
by Maanboef
More almal
Gee my bietjie raad asb.
Het n .243Musgrave mod80 wat ek al jare mee omtrent alles jag.Die geweer se loop begin nou moeg raak.Watter maak loop sit ek op?(Krieger...Pacnor?)en hoe lank (24,26,28 duim?)Dan wil ek ook hoor watse raad het julle vir bg geweer se magasyn kas.Hy voer nou en dan nie lekr nie.Kan mens n detachable magasyn laat insit indien moontlik.Die RSA aksie is volgens my een van die akkuraatste.Is al die onkostes wat aangegaan moet word die moeite werd?of koop mens n nuwe geweer?

Het gedink om n stywe draai loop te vat om die "105"greiners mee te skiet,dan gaan die oukie miskien by die 260remmies bly.

Hoor graag wat dink julle?

Re: Raad vir Mod80 Musgrave

Posted: Tue Mar 04, 2014 8:24 am
by James Wilson
Daar was Mod 80's met n voer probleem. Die meeste ouer geweersmits weet hoe om dit mooi reg te maak.

Re: Raad vir Mod80 Musgrave

Posted: Tue Mar 04, 2014 3:07 pm
by Peter OMoore
PacNor Match

25 Duim

Magnum Profile

PM my vir details