Page 1 of 1

Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 5:19 pm
by Connieret
Hi all

I recently bought a Musgrave K98. It did not have a trigger but everything else is original I had the rifle re-blued. When I took the rifle to Zimbi the guys there got very excited because the barrel number was K980001 which indicates that this was the first K98 Musgrave .270 ever made by Musgrave in Bloemfontein. I was told that the gun had a high value to collectors and i would like to hear from the form what they think the gun is worth. I do love the gun but if its so rare I am sure a collector would value and keep it much more than I would. Any comments welcome, I will attach a couple of pics.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 6:41 pm
by F.L.A.S.H
would also like to hear what the guys have to say

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 6:58 pm
by NEGE3
Connieret ek dink ek het dit vir jou uitgewys toe jy die geweer by Skerpknal kom afhaal het.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 7:01 pm
by F.L.A.S.H
Daar is Oom 9.3 ook deel van geskidenus

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 7:05 pm
by NEGE3
Musgrave het gewoonlik die kaliber, dan die tipe aksie en dan die reeks nr van die loop gebruik as die geweer nr.
Het nou die dag die probleem gehad dat die polisie nie 'n geweer op hulle stelsel kon opspoor nie toe se ek hulle moet die kaliber voor die nr intik toe wys hy op die stelsel.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 9:16 pm
by Connieret
Yes oom Koos baie dankie dat jy dit vir my uitgewys het.

Groete

Connie

Re: Rare musgrave K98

Posted: Wed Mar 05, 2014 9:26 pm
by James Wilson
Forget the number, bit remember the fact rhat this is a real Musgrave.

Recently helped sell a Vrystaat Model 7x57 Oberndorf Mauser K98 1912(original Mauser and Musgrave components) ser no 7x57 k980098. The deal was done for R7000.

Bargain!

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 6:53 am
by Frikkie Coetzee
James

Hoe was daai geweeer inmekaar gesit? Die Vrystaat Modelle was nie K98 nie.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 6:59 am
by James Wilson
As ek die storie reg verstaan het die man uit twee gewere een, laat maak by Musgrave se custom shop.
Die huidige eienaar het papiere gehad wat dit kon staaf. Ek het gereken hy gaan meer kry vir die wapen kry

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 7:59 am
by Connieret
Hi James

Die geweer was in sy oorspronklike toestand toe ek hom gekoop het, net sy sneller was weg. Die geweer het vir baie jare in die kluis gestaan.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 8:51 am
by James Wilson
Ek laai vir twee sulke gewere, baie betroubaar

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 1:39 pm
by Frikkie Coetzee
Het iemand n foto van die k98 Vrystaat. Dit sal intressant wees want dit is n rariteit.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 2:41 pm
by James Wilson
Grommit, ek het self nie geweer gesien nie. Ek glo die llop van die k98 is oorgesit na die aksie van die Vrystaat. Ek raai

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 8:51 pm
by Frikkie Coetzee
James

Kan seker wees maar dan is dit nie meer n k98 nie. Die nommer is nogal besonders vir n k98.

Re: Rare musgrave K98

Posted: Thu Mar 06, 2014 9:14 pm
by afrikanerbloed
Toe ek my eerste geweer laat bou het was ek die opsie gegee om my eie nommer vir Cfr te gee.As dit nie al klaar op die sisteem was nie dan was die nommer myne .So dws ek het n 300H&H gebou en my voorleters is JvdM.
Dus kan jou nommer lui as volg: 300hhjvdm1
Dit is maar net n voorbeeld maar miskien kon dit ook n opsie gewees het met die bou van die geweer.
Groete
Johan