Page 1 of 1
Musgrave RSA LH
Posted: Thu Mar 06, 2014 10:00 pm
by NEGE3
Ek het vandag vir die eerste keer in my lewe 'n linkerhand RSA aksie gesien. Wonder wie besit nog so aksie en hoeveel was daar gemaak.
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Fri Mar 07, 2014 5:28 pm
by Alwin
Foto's asb. Anders glo ons jou nie...
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Mon Mar 10, 2014 6:24 pm
by NEGE3
IMG-20140310-00157.jpg
IMG-20140310-00156.jpg
IMG-20140310-00155.jpg
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:15 am
by Alwin
Pragtig! Die ding moet baie skaars wees.
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Tue Mar 11, 2014 8:18 am
by NEGE3
Weet nie waar het die eienaar die aksie gekry nie maar volgens hom het die aksie hom R18,000 gekos.

Re: Musgrave RSA LH
Posted: Tue Mar 11, 2014 10:42 am
by Armand Steenkamp
Dis die enkel skoot? Lyk daars bietjie aan die aksie gewerk. Sien die loading port is oopgemaak. Ai bly dam maar n yster aksie daai!!!
Groetnis
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Tue Mar 11, 2014 10:54 am
by Jaco vdW
Wat n gelukkige bogger! Ek sal darem baie gee vir so 'n aksie...
Re: Musgrave RSA LH
Posted: Tue Mar 11, 2014 1:01 pm
by swc-tr
In die vroeƫ '90s is daar 'n proef gedoen by die ou AEK om die aksies te vervaardig uit 17-4 PH stainless.
Hierdie lyk soos een van hulle, sover ek onthou was daar 5 gemaak.