Page 1 of 3

This is my Adventure.

Posted: Fri Mar 07, 2014 9:00 am
by henried
Ek wens dit was.... ;)

Ek is mal oor die tipe videos, veral gehalte , maar omdat hulle bietjie anders is as die normale jag programme...

http://vimeo.com/88108121

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Mar 07, 2014 11:20 am
by BRNO (Pierre)
Hel Henrie, dit is vrek nice. is ek reg as ek se ons het nie die kanaal op DSTV nie? Flip dit moet awesome wees om dit te kan kyk.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Mar 07, 2014 11:36 am
by henried
Nee ons het nie!!!

Jy kan wel sy DVD koop, as ek dit reg het maak hy 'n dokumentêre, ek sal die link plaas van sy vorig fliek.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Mar 07, 2014 11:45 am
by henried
The river's divide....http://vimeo.com/64107884

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Mar 07, 2014 12:22 pm
by BRNO (Pierre)
Dit is werklik besonders

Re: This is my Adventure.

Posted: Mon Mar 10, 2014 6:32 am
by vossie1
Dit is vrek cool,die ou doen dit reg.

Re: This is my Adventure.

Posted: Tue Mar 25, 2014 12:59 pm
by henried
Nog een...Jim Shockey's UNCHARTED

http://vimeo.com/user5491609/jsutrailer

Re: This is my Adventure.

Posted: Thu Apr 24, 2014 4:47 pm
by BRNO (Pierre)
As jy nou n ongelooflike 47min wil beleef, koop vir jou "The Rivers Divide". Ek het dit nou gesit en kyk, maar gaan verseker nog n paar keer moet, om dit mooi in te neem. Ek reken elke sent werd.

Re: This is my Adventure.

Posted: Thu Apr 24, 2014 5:51 pm
by henried
BRNO (Pierre) wrote:As jy nou n ongelooflike 47min wil beleef, koop vir jou "The Rivers Divide". Ek het dit nou gesit en kyk, maar gaan verseker nog n paar keer moet, om dit mooi in te neem. Ek reken elke sent werd.
Waar het jy hom gekry?
Ek wil een koop.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Apr 25, 2014 6:53 am
by BRNO (Pierre)
Henrie, ek het op Donnie Vincent, of Sicmanta se website gekrap, en daar bestel. Via Paypal betaal, en drie weke later is hy in my posbus.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Apr 25, 2014 7:37 am
by FCLoretz
BRNO (Pierre) wrote:Henrie, ek het op Donnie Vincent, of Sicmanta se website gekrap, en daar bestel. Via Paypal betaal, en drie weke later is hy in my posbus.
So almal kyk movie by Pierre se huis na Huntex vandag. Elke man sorg vir sy eie bier en biltong. Pierre het gese hy sal blraai vleis vure voorsien...

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Apr 25, 2014 7:38 am
by BRNO (Pierre)
FCLoretz wrote:
BRNO (Pierre) wrote:Henrie, ek het op Donnie Vincent, of Sicmanta se website gekrap, en daar bestel. Via Paypal betaal, en drie weke later is hy in my posbus.
So almal kyk movie by Pierre se huis na Huntex vandag. Elke man sorg vir sy eie bier en biltong. Pierre het gese hy sal blraai vleis vure voorsien...
Afgespreek!!

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Apr 25, 2014 9:06 am
by JAGTERSREG-JRM
Dit lyk vir my verseker die moeite werd en dink ek sal ook so bietjie moet bestel

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri May 23, 2014 9:08 am
by henried
Ek het my DVD gister gekry, "The River's Divide"

Volgens my is die die eerste jag DVD wat ek kyk, wat die storie van jag so eerlik as moontlik vertel.

Hy vertel die jag storie wat nie-jagter nie verstaan of van weet nie...

Hy kwes 'n bok op 'n stadium, en op die DVD kan jy sy emosie sien. Dis emosie wat net 'n jagter wat al gekwes het sal verstaan...

Ek kan die DVD vir enige nie jagter, groenne wys, want daar is min bloed en derms, maar wel 'n jagter se storie.

Jag is baie meer as net dood maak.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri May 23, 2014 9:11 am
by FCLoretz
Henrie wanneer het ons braai en movie night by jou huis?

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri May 23, 2014 9:15 am
by henried
FCLoretz wrote:Henrie wanneer het ons braai en movie night by jou huis?
Jy is meer as welkom.

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri May 23, 2014 11:09 am
by SV MAD (Henk)
Awesome, sal self wil sien een of ander tyd

Re: This is my Adventure.

Posted: Thu Jun 05, 2014 10:08 am
by henried
Hier is nog een...

http://youtu.be/jM5YeF-c8Bg

Re: This is my Adventure.

Posted: Thu Jun 05, 2014 11:26 am
by Geno
henried wrote:Hier is nog een...

http://youtu.be/jM5YeF-c8Bg

Dit lyk awesome!!!!!

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Jun 13, 2014 3:45 pm
by henried
Hierdie een is op Vemeo, so hy mag dalk lank vat om te laai...

https://vimeo.com/87032650

Re: This is my Adventure.

Posted: Fri Aug 22, 2014 8:17 am
by henried

Re: This is my Adventure.

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:44 pm
by henried

Re: This is my Adventure.

Posted: Wed Oct 08, 2014 3:58 pm
by BRNO (Pierre)
henried wrote:Who We Are...

http://vimeo.com/105686970
Flippen hel Henrie!! Al wat ek gaan se.

Re: This is my Adventure.

Posted: Wed Oct 08, 2014 4:03 pm
by henried
henried wrote:Who We Are...

http://vimeo.com/105686970
...en die man word erg uit gehaal, maar hy hanteer dit baie goed.
Die video is 'n voorbeeld daarvan.

Ander man wat ook swaar kry is Cameron Hanes, verbaas my ook hoe polite hy met mense is.

Re: This is my Adventure.

Posted: Thu Oct 09, 2014 8:06 am
by Geno
henried wrote:Who We Are...

http://vimeo.com/105686970

Dankie Henrie, awesome video!