Page 1 of 1
Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:59 am
by Hein22
More julle,
Ek is opsoek na 410 haelpatrone - 3" no7 1/2 of 8's. Weet enige iemand dalk waar ek sulke goete kan kry teen 'n goeie prys?
Hier op die Oosrand vra die manne R240 vir boksie van 25.

Laas jaar het ek so gelukkie gekry en 'n kas (250) vir R800 gekoop. Ek hoop om weer so prys of naby aan dit iewers raak te loop.
Hein
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Mon Mar 10, 2014 10:31 am
by G-force
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Mon Mar 10, 2014 11:24 am
by Hein22
Dankie!
Ek het hulle gebel, hulle het nie 3" patrone nie maar hulle prys is reg op die 2.5". Sal more daar gaan draai.
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Mon Mar 10, 2014 11:28 am
by G-force
Hein22 wrote:Dankie!
Ek het hulle gebel, hulle het nie 3" patrone nie maar hulle prys is reg op die 2.5". Sal more daar gaan draai.
Great.Terwyl jy daar is kyk na hul Fausti haelgewere wat hul verkoop.Bitter mooi.Hulle is ook invoerders van Woodleigh koels.
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Wed Apr 02, 2014 10:04 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Wed Jul 09, 2014 8:52 am
by jacques 7 x 57
Hi
Probeer bietjie Rosenthal's (021) 421-6728 in die Kaap. As hul nie het nie organise hulle vir jou van hul Namibie winkel af. Ek het 'n klomp Slugs by hulle gekoop met staal doppe. Monster patrone, ek skiet op 50 meter 'n redelike groepering met my Boito 4.10.
Ek soek ook iemand om hierdie doppe(slugs) weer te laai, kan jy help? Jacques 0718852687
Re: Gesoek: 410 Healpatrone
Posted: Tue Aug 12, 2014 11:40 am
by HeinrichPrinsloo
jacques 7 x 57 wrote:Hi
Probeer bietjie Rosenthal's (021) 421-6728 in die Kaap. As hul nie het nie organise hulle vir jou van hul Namibie winkel af. Ek het 'n klomp Slugs by hulle gekoop met staal doppe. Monster patrone, ek skiet op 50 meter 'n redelike groepering met my Boito 4.10.
Ek soek ook iemand om hierdie doppe(slugs) weer te laai, kan jy help? Jacques 0718852687
Kan vir jou .303 doppe gee
Hul werk lekker om te herlaai in n .410