Page 1 of 1
Musgrave Afrika
Posted: Mon Mar 10, 2014 8:36 pm
by mikendruk
Ek het 'n musgrave afrika in 'n 300 winmag by my pa oor geneem. Ek begin nou maar eers in die wapen ding inkom en wil graag weet wat is die aksie op die geweer? Is die afrika model 'n skaars model, want ek kry nie veel op die net oor dit nie?
Re: Musgrave Afrika
Posted: Mon Mar 10, 2014 8:42 pm
by tripodmvr
Vra vir Daan Els. Hy het lank terug by Musgrave gearbei.
Baie welkom by ons en gebruik die search funksie bo. Dit sal jou lei na baie inligting.
Re: Musgrave Afrika
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:34 pm
by Frikkie Coetzee
Ek het die naweek n 375 Musgrave Afrika in my hand gehad. Reeks nommer 0001. Die man wil hom verkoop. Ek was te bang om te vra oor die prys.
Baie baie mooi geweer.
Re: Musgrave Afrika
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:43 pm
by mikendruk
Dit is n pragtige geweer. 'n Ou het my pa geld geskuld en het toe die geweer geruil vir die skuld. Sal more 'n paar fotos laai.
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 11, 2014 4:20 pm
by mikendruk
fotos
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 11, 2014 4:20 pm
by mikendruk
foto
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 11, 2014 4:22 pm
by mikendruk
fotod
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 11, 2014 4:24 pm
by mikendruk
nog 'n paar
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 11, 2014 6:09 pm
by swys
sjoe maar daai is nou vir jou n netjiese roer.......
Re: Musgrave Afrika
Posted: Mon Mar 24, 2014 8:01 pm
by Johan22
Kyk net daardie is 'n pasmaak geweer H D F en is gebore 23/12/1953. Daan het mos gese die manne kon hul geboorte datum vir geweer nommer gebruik
Johan22
Re: Musgrave Afrika
Posted: Tue Mar 25, 2014 12:59 pm
by swc-tr
Die geweer in die fotos het 'n Musgrave Model 90 aksie.