Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Was gister skietbaan toe, my 375 Ruger Alaskan se lading van 74.3 was te warm volgens QL en het ek dmv Barrel time wat iemand vir my uitgewerk gekom op 72.6 met S355..
Was twee weke terug in Pretoria en was in by Zimbi..mooi gun winkel...en het toe vir my die Peregrine VRG-4 250gr gekry...teen R315 vir 20..
Het hulle toe ook sommer gelaai...met presies dieselfde lading as die Barnes TTSX, al verskil was die seating depth...die COL vir die Barnes was 84mm en vir die Peregrine 84.07mm
Die resultaat was die volgende...het 5 skote elke geskiet op 100m, my geweer tans gezero op 150m...die Barnes spoed gemiddeld was 2524fps, en die Peregrine 2553 wat baie meer konstant was tussen die 5 koeels...
Vir die Barnes koeels het ek gemik op die regterkantse hoekie van die rooi blokkie en vir die Peregrine op die punt van die rooi streep...en dit is my resultaat...
http://i1021.photobucket.com/albums/af336/johanvb/IMG-20140315-00571_zps8d095458.jpg

Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
More JohanvB
Ek dra nie genoeg kennis om te se die een punt werk beter as die ander nie, my 375h&h skiet ongelooflik mooi met n 270 TSX, miksien moet jy net n bietjie meer speel met die Barnes en ander ladings voor jy n finale besluit maak.
Ek self hou van die Barnes, ek toets nou ook Claw se 270 grein punte- sal maar sien wat gebeur.
Hoop jy kom reg.
Groete
Ek dra nie genoeg kennis om te se die een punt werk beter as die ander nie, my 375h&h skiet ongelooflik mooi met n 270 TSX, miksien moet jy net n bietjie meer speel met die Barnes en ander ladings voor jy n finale besluit maak.
Ek self hou van die Barnes, ek toets nou ook Claw se 270 grein punte- sal maar sien wat gebeur.
Hoop jy kom reg.
Groete
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Nee....ek kom nou al 'n lang pad met die ladings en dis waar ek gaan bly...wou maar net wys hoe mooi die Peregrines loop..is darem so rapsie goedkoper as die Barnes TTSX..
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Johan, voordeel is dat jy met die VRG-5 kan papier skiet teen half prys.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Dis net so Christo...het nog klompie Barnes TTSX oor...ma ga defnitied oor na die Peregrines as hulle klaar is!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Hallo Joahn
Ek skiet self die 250gr Peregrines VRG4 en 5 met my 375 H&H. Ek is ook baie tevrede met die akkuraatheid, en my groepe vergelyk baie goed met joune. Oor die effektiwiteit van die 250 Peregrines as jagkoeël, kan ek ook net noem dat ek hulle tot dusver baie goed vind, oor korter sowel as langer afstande, met min vleisskade, en baie goeie penetrasie. Ek kon egter nog nooit 'n koeël herwin nie. Sal later probeer om, wanneer ek gaan Zebras oes, kyk of ek ene in die kuiltjie kan skiet. Hopelik sal ek die koeël kan herwin om te sien hoe hy omklink, en hoe die gewigretensie was.
Iets wat ek wel gevind het is dat die POI van die VRG5 nie 100% dieselfde is as die van die VRG4's nie, maar die groepe bly baie dieselfde. Die afwyking is egter nie baie groot nie, ek sou sê omtrent 1 MOA.
Ek reken jy sal die koele geniet. Laat weet ook hoe jy hulle in die jagveld ervaar het.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Dankie Jean
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Hallo Manne
Interessant om te sien dat die Peregrines hoer spoed lewer as die vergelykende Barnes met dieselfde lading. Kan een van twee dinge wees naamlik hoer graferingsdruk wat lei tot hoer spoed of beter seeling van die koeel. Gewoonlik is dit eergenoemde. Sal graag wil sien dat Peregrine toets koeels aan Somchem verskaf vir druktoetse. Hierdie voel ek is n voorvereiste vir enige fabrikaat wat ernstig is oor hulle produk.
n Rukkie terug is herlaai informasie deur Perigrine aan n persoon wat hulle produk getoets het gegee wat ek glad nie mee saam gestem het nie. Ek sidder nou nog om te dink wat kon gebeur indien daai lading net so gelaai was!
Johan onthou n toets oor akkuraadheid het net waarde indien koeels vergelyk word op hulle akkurate lading/node. Indien een koeel beter akkuraadheid gee met presies dieselfde lading is dit geensins te se dat hy as akkurater geklasifiseer kan word nie. In hierdie geval sal die Barnes se nodespoed hoer wees as die Peregrine s'n vanwee die laer drukvlakke van die Barnes koeels.
Groetnis
Wouter

Dankie Wouter...die groepering vir albei werk vir my...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Johan
Jy is maar met min tevrede sien ek!
Groetnis
Wouter
Jy is maar met min tevrede sien ek!
Groetnis
Wouter
-
Shaka
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Aug 11, 2010 1:49 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Ek sit ook in dieselfde bootjie en het nou maar gewonder of ek ook my vragie hier kan gooi as JohanvB nie sal omgee nie.
Ek skiet gewoonlik ook Barnes 250gr TTSX maar weens onverkrygbaarheid het ek ook nou noodgedwonge dieselfde Peregrine VRG-4 in 250gr gekoop. Op die oog af lyk die koeëls baie dieselfde.
Ek wil hulle nou begin laai en omdat ek vir lank uit die land was, het ek nie nou genoegsame kans om hulle op 'n perfekte lading te kry nie.
Ek het gewonder of dit veilig sal wees om hulle dieselfde te laai as die Barnes?
My geweer se gegewens met die Barnes TTSX250gr is as volg:
• TPL – 95.8mm
• Maksimum TPL 97mm tot teen die lande
• S355 kruit – 69.5gr
• Gemiddelde spoed was 2757fps.
• Murrom Large rifle Magnum primers
• PMP Doppies
• Brno Model 602 in 375H&H
• 25” loop
• 1:12twist
• Vuurvormde doppies se H2O kapasiteit is 95.7gr
• Magassyn lengte is 98mm so die rondtes kan seker nie langer as so 96.5mm wees nie
Baie dankie by voorbaat! Ek het reeds herlaai gegewens by Corno van Peregrine gekry, maar vir 'n totale leek soos ek lyk die ladings bietjie rof daarom dat ek net wil seker maak. Ek kan dit ook hier plaas as dit nie verbied word nie?

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Groep op 150m met een vrg5 koeël en 3 vrg4 koeëls. Gemik vir skerp punt. Wind het redelik kwaai gedruk. Die is die 180gr 308 uit my 300wm ek sou se hulle POI is baie na aan mekaar. Die koste van die "papier koeëls is maar ook hoog. Vrg5 is R299 vir 30 en die jag vrg4 is R380 vir 30.
Baie mooi jvbreda.
Baie mooi jvbreda.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
immelmanw
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Mooi groeperings, wil jy die koeels vir teikenskiet of jag gebruik? As dit vir teikenskiet is, sal die Sierra dalk beter groepies gee....ek het so paar as jy dit wil toets.JohanvB wrote:Was gister skietbaan toe, my 375 Ruger Alaskan se lading van 74.3 was te warm volgens QL en het ek dmv Barrel time wat iemand vir my uitgewerk gekom op 72.6 met S355..
Was twee weke terug in Pretoria en was in by Zimbi..mooi gun winkel...en het toe vir my die Peregrine VRG-4 250gr gekry...teen R315 vir 20..
Het hulle toe ook sommer gelaai...met presies dieselfde lading as die Barnes TTSX, al verskil was die seating depth...die COL vir die Barnes was 84mm en vir die Peregrine 84.07mm
Die resultaat was die volgende...het 5 skote elke geskiet op 100m, my geweer tans gezero op 150m...die Barnes spoed gemiddeld was 2524fps, en die Peregrine 2553 wat baie meer konstant was tussen die 5 koeels...
Vir die Barnes koeels het ek gemik op die regterkantse hoekie van die rooi blokkie en vir die Peregrine op die punt van die rooi streep...en dit is my resultaat...
http://i1021.photobucket.com/albums/af336/johanvb/IMG-20140315-00571_zps8d095458.jpg
Groete
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Kan ek ook net noem. Ek het Barnes X, Interlocs en pmp probeer.ek het toe Impalas probeer en hulle het in mekaar in geskiet wat ek nie met die ander kon reg kry nie.
Is die fout by my of het ek nie genoeg getoets nie?. Ook is die Impalas goed om te gebruik vir jag en teiken of nie?

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Grumpy, ek het met myn 375 en 303 ook gekry dat die Impalas van die beste groepe geskiet het. 303 het ek gelaai sonder lading ontwikkeling, net soos op die website sê, en dit het net-net nie gesny nie. Op 300m met die 375H&H het die Impalas ook die beste gedoen.
Baie mense gebruik die Impala vir jag. 'n Vriend het vroeëer die jaar 'n blouewildebees met sy 375H&H geskiet en die die bok het net daar geval. Die koeël was dwarsdeur. Ander vriende skiet deesdae net met Impalas in hulle 375H&H. Koos Barnard was ook baie beïndruk met hulle.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Dis die rede dat ek oor skuif na Impala. Ja dis n solid en skoot plasing is uiters belangrik.
Het die punte met Koos Barnard bespreek en hy is baie gelukkig met die Bosvelders. Gaan die 30-06 ook skuif na Impalas toe. Ek het nog 3 bokse Barnes TTSX wat ek kan gebruik dan sal ek net Impalas gebruik.

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Barnes TTSX 250gr vs Peregrine VRG-4 250gr
Ek sal maar daai 3 bokse van jou hande afvat Grumpy, dan kan jy darem vroeer begin...grumpy wrote:Dis die rede dat ek oor skuif na Impala. Ja dis n solid en skoot plasing is uiters belangrik.