Page 1 of 1
6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 12:12 pm
by ludwichras
Weet enige iemand wat is die swaarste punte wat j kan kry vir n 6mm roer.
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 12:25 pm
by alecjohnson
107gr- onthou net swaarder koeƫls is nie altyd beter nie, ek jag met 69gr GSC in my 243 en skiet papier met 100gr sierra PH's
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 3:31 pm
by junglejulian
Lokaal net 105 of 107gr maar in USA kry jy Clinch river se 115gr koeels.ek dink David Tubb skiet hul in n 6XC.dink hul sou mooi loop in my 243 Ai
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 6:42 pm
by James Wilson
Lidwich, ek sie jy net die vraag onder die Musgrave hofie geplaas. Bedoel jy jou navraag dan tov die 6mm Musgrave ammo, of enige 6mm?
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 7:25 pm
by ludwichras
Ek kry nou n 6mm musgrave maar seker maar enige 6mm geweer
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 7:39 pm
by cassie_calvinia
ludwichras wrote:Ek kry nou n 6mm musgrave maar seker maar enige 6mm geweer
daar is redelike verskille tussen die klomp.
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Sun Mar 16, 2014 8:13 pm
by ludwichras
Ok dan vir n opgeboude 6mm musgrave
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Mon Mar 17, 2014 7:37 am
by vriell
Twist van die loop gaan reuse verskil maak en ook die kamer se specs....
Re: 6mm ammo navrae
Posted: Mon Mar 17, 2014 7:58 am
by James Wilson
100grn is die swaarste in rak ammo waarvan ek weet in die 6mm Mus.