Page 1 of 1

Soek jagplek asb - Kathu omgewing + 300km

Posted: Sun Mar 16, 2014 4:21 pm
by KalahariKlong
Goeie middag julle,
Ek soek tog 'n plekkie om te gaan jag.
Spesies maak nie saak nie.
PM my of stuur asb vir my 'n epos na smiley.hand@angloamerican.com

Groete
KK