Page 1 of 1

Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 4:02 pm
by Cobus(Cobb)
Dit lyk my nie asof die nuwe weergawe op my pc werk nie...kan iemand vir my 'n ouer weergawe stuur.

Cheers

Re: Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 6:53 pm
by uitenwaj
Hi Cobus.

Myne is van verlede jaar Januarie. Sal hy werk?

Groete
Arno

Re: Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 9:16 pm
by Cobus(Cobb)
Arno, ek het toe reggekom..het dit met die kabel probeer doen...dis nie 'n goeie plan nie.

Cheers

Re: Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 9:21 pm
by uitenwaj
Reg so. hahaha ek kom ook nie reg met die kabel nie. Ek haal die Memory kaart uit en sit hom direk in my laptop en nr die klanke reg en sit hom weer terug in die roeper.

Re: Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 9:34 pm
by Cobus(Cobb)
Net so...my Laptop wil nie die USB erken nie...

Re: Foxpro Programming utility

Posted: Mon Mar 17, 2014 9:44 pm
by uitenwaj
bly ek is nie die enigste tegnologiese gestremde persoon op die blad nie! hahahah