Page 1 of 1

Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 3:32 pm
by 22-250 Sniper
Swart W/B & Blesbokke R20-00p/kg
S/S akkomodasie beskikbaar teen R300pdpp eenhede slaap 4 persone
Walk n stalk of voorsit
boogjagte kan ook gereel word
Kontak no 0843362995

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 3:53 pm
by F.L.A.S.H
Dit kink baie goed

waar is dit in die karoo

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 3:58 pm
by Jakkie07
Hi watse area?

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 4:18 pm
by Jaco vdW
Laat weet gerus waarso, en ook tye beskikbaar.

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 6:18 pm
by PWV
Sal ook graag wil weet waar presies is hierdie geleentheid.

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 9:39 pm
by KalahariKlong
Nog nooit 'n SWB geskiet nie..
Wat slag hulle uit?

Groete
KK

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 10:08 pm
by Pvdw
60-80kg

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Tue Mar 18, 2014 10:08 pm
by KalahariKlong
Dankie baie.

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 2:53 pm
by PWV
Na deeglike speurwerk het ek uitgevind die jaggeleentheid is by Nieu Bethesda.

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 3:01 pm
by Jaco vdW
Ish, dis nogal ver hier uit die Kaap uit.

Maar nou ja, dis mos die ding van die Wes-Kaap, as jy wil jag, moet jy ry...

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 4:49 pm
by Louis Kriel
Waas Nieu Bethesda? Ek weet dis n liedjie van Lize Beukman.

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 4:55 pm
by Triple2
50 km vanaf Graaff-Reinet

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 5:14 pm
by PWV
Waas Graaff-Reinet. Weet Randall Wicomb sing van hom! ::)

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 6:20 pm
by Triple2
Pieter Willem Vorster wrote:Waas Graaff-Reinet. Weet Randall Wicomb sing van hom! ::)
Lekker sentraal gelee. 700 km van al die groot plekke af!!!! :laugh: :laugh:

Re: Jag geleentheid karoo 2014

Posted: Wed Mar 19, 2014 8:33 pm
by theedge
Pieter Willem Vorster wrote:Waas Graaff-Reinet. Weet Randall Wicomb sing van hom! ::)
Skerp oom PW