Honda CTX 200 Bushlander AG
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Honda CTX 200 Bushlander AG
Hello Manne, ek het n Honda CTX 200 Buhslander AG wat ek wil verkoop, die fiets het 5400km op en is nog in baie goeie kondisie, tyres sal op n stadium vervang moet word maar die res is in goeie kondisie, verkoop die fiets met n travel box en 2 helmits . Die fiets is al 4 keer gediens in 500okm, 2 keer deur n motorfiets handelaar en dienswinkel en die ander 2 keer deur myself. Nut draai hy by R28000-R30000, Ek verkoop vir R15000 - hy het ook groot handlebars vir in dien n mens sou val. 0712149042
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Honda CTX 200 Bushlander AG
Ek stel ook belang as hy nie vat
Dewitt
Dewitt
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm